Cement Planters

Screenshot_20210519-173412
 1,234(Negotiable)

Hi daar

Hoop dit gaan goed

Ek beoog om n nuwe projek van my huis af te begin

Foto is geheg vir n paar idees om te toon

Sement potplante is n lifetime guarantee en ek maak dit nes julle wil hΓͺ.(Kleur,grootte,shape,ens.)

WhatsApp my gerus op : 067 295 9424

Standaard mates word bygevoeg

Dankie by voorbaat

Check out my WhatsApp catalogue on cement planters

πŸŒžπŸŒΊπŸŒ»πŸŒ„

https://wa.me/c/27672855897

πŸ“Œ *Catalog* πŸ“Œ

Shopping Cart